Modulekode | API 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Grondslae, beginsels en etiek van assesseringspraktyke. Internasionale tendense in praktyke vir assessering in UGO. Kwantitatiewe en kwalitatiewe assesseringsinstrumente. Wyses van assessering. Praktiese toepassing van assessering. Bewysgenerering vir assessering. Assessering en kwaliteitsversekering. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App